boerdery
VIDEO: Eye Candy for Farmers | Kruispan se indrukwekkende John Deere-versameling in aksie
As jy van groot trekkers, indrukwekkende masjinerie en perfekte drone-skote hou, is hierdie video vir jou. Kruispan is bekend vir moderne boerdery en topgehalte toerusting, en in hierdie video wys hulle presies hoekom. Van die ikoniese John Deere 9RX, 9R en 8RT tot 'n indrukwekkende oes- en grondbewerkingspan wat[...]
VIDEO: Vyf generasies van boerdery: David se Storie | Case IH Jeugdag
Huiswerk kom eerste, maar die veld roep! Vir die 11-jarige David van der Linde is Geelbos Boerdery sy speelplek en sy toekoms. As vyfde-generasie boer droom hy daarvan om die plaas by sy pa, Nicky, oor te neem. Nicky glo vas dat ons net die grond by ons kinders[...]
VIDEO: Van hamermeule tot voermengers | Rumax by NAMPO
Goeie voer begin met die regte toerusting. Rumax vervaardig al sedert 1999 toerusting wat boere help om voer doeltreffend voor te berei, te meng en te bestuur. Wat as 'n klein onderneming begin het, het gegroei tot 'n bekende naam in die Suid-Afrikaanse landboubedryf met 'n reeks voermengers, hamermeule,[...]
VIDEO: Van 1996 tot Vandag | Valtrac vier 30 Jaar
Drie dekades van groei, vennootskappe en betroubare meganisasie. 2026 is 'n besondere jaar vir Valtrac, wat vanjaar 30 jaar vier as die trotse verspreider van Valtra-trekkers in Suid-Afrika. Wat in 1996 begin het, het ontwikkel tot een van die landboubedryf se bekendste suksesverhale, gebou op kwaliteit toerusting, toegewyde diens[...]
VIDEO: Mahindra wys hul jongste trekkers by NAMPO 2026
By NAMPO 2026 het ons met die span van Mahindra gesels oor hul reeks betroubare trekkers wat ontwerp is om aan die behoeftes van Suid-Afrikaanse boere te voldoen. In hierdie video kyk ons na: • Mahindra se trekkerreeks by NAMPO 2026 • Die kenmerke en voordele van verskillende modelle[...]