Categories: VideosPublished On: 16th June 2026

VIDEO: Vyf generasies van boerdery: David se Storie | Case IH Jeugdag

By 1 min read
113 words

CASE_youthday_Thumbnail (1)

Huiswerk kom eerste, maar die veld roep!

Vir die 11-jarige David van der Linde is Geelbos Boerdery sy speelplek en sy toekoms. As vyfde-generasie boer droom hy daarvan om die plaas by sy pa, Nicky, oor te neem. Nicky glo vas dat ons net die grond by ons kinders leen, en David is gereed om daardie nalatenskap voort te dra.

Met ‘n groot liefde vir die Case IH-stroper en ‘n droom van ‘n plaas vol rooi masjiene, wys David vir ons dat die toekoms van landbou in baie goeie hande is.

Gelukkige Jeugdag van Case IH aan al die jong boere wat vandag droom en môre lei!

https://youtu.be/j50S-gOcHTg

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0