VIDEO: Eye Candy for Farmers | Kruispan se indrukwekkende John Deere-versameling in aksie
Kruispan_Thumbnail
As jy van groot trekkers, indrukwekkende masjinerie en perfekte drone-skote hou, is hierdie video vir jou.
Kruispan is bekend vir moderne boerdery en topgehalte toerusting, en in hierdie video wys hulle presies hoekom. Van die ikoniese John Deere 9RX, 9R en 8RT tot ‘n indrukwekkende oes- en grondbewerkingspan wat saamwerk – elke toneel wys die krag, presisie en skaal van vandag se landbou.
Hierdie is ware eye candy vir boere.
In hierdie video sien jy:
- Indrukwekkende John Deere-masjiene in aksie
- Lugskote van grootskaalse boerdery
- Perfekte formasies tydens oes
- Die krag van moderne tegnologie op die plaas
- Boerdery op sy mooiste
Goed en mooi werk..
Well done and thank you Mnr Meintjes..