Rumax
Trokgelaaide voermengers vorm deel van uitnemende voeroplossings
Voermengers is een van die belangrikste implemente op enige plaas. Boere se vee moet aaneenlopend gevoer word, en hoe jy die voer by hulle kry, is van kardinale belang. Suid-Afrika se boere doen dit reeds dekades lank op ’n betroubare manier: hulle koppel hul voermenger aan ’n trekker en[...]
VIDEO: Van hamermeule tot voermengers | Rumax by NAMPO
Goeie voer begin met die regte toerusting. Rumax vervaardig al sedert 1999 toerusting wat boere help om voer doeltreffend voor te berei, te meng en te bestuur. Wat as 'n klein onderneming begin het, het gegroei tot 'n bekende naam in die Suid-Afrikaanse landboubedryf met 'n reeks voermengers, hamermeule,[...]
Rumax bring veelsydige oplossings na NAMPO 2026
By vanjaar se NAMPO Oesdag het Rumax weer hul vermoë gewys om praktiese en vindingryke oplossings vir die moderne boer te ontwikkel. Hierdie jaar het die maatskappy gefokus op hul uitgebreide reeks toerusting wat ontwerp is om jou boerdery meer doeltreffend te maak. Volgens die span is hul doel[...]
Rumax 15-voermenger: Jou betroubare mengmaat
In die wêreld van moderne veeboerdery staan die Rumax 15-voermenger uit as ʼn bate van doeltreffendheid, konsekwentheid en krag. Hierdie voermenger is ontwerp en vervaardig om groot hoeveelhede voermengsels vinnig en eweredig te verwerk. Dit is veral belangrik vir boere wat die gehalte van hulle voer deurlopend die selfde[...]
Rumax luister na boere … en maak koningsvoer vir vee
Rumax maak nou al vir 25 jaar voermaaktoerusting met boere se insette aan die voorpunt van hulle ontwerpe. Die eienaar van BJP Supplies/Rumax, Jaco Pieters, vertel dat hy 25 jaar gelede die onderneming in sy agterplaas op die been gebring. Hy was by die boeregemeenskap in die Wes-Kaap betrokke[...]