Rumax
VIDEO – Rumax: Gebou om te werk, vertrou om te hou
Loer in om te sien wat Rumax alles op NAMPO 2025 aangebied het. Hulle verkoop voermaaktoerusting soos konsentraatmengers en vertel meer oor die toerusting. Kyk die video hieronder: https://youtu.be/LKUs2jv8hiA
Rumax: Providing feed solutions since 1999
In the realm of modern livestock farming, the quality of feed directly influences animal health and productivity. Recognising this critical connection, Rumax has developed the Rumax 9 and Rumax 15 feed mixers. These machines are designed to meet the diverse needs of farmers, ensuring efficient and effective feed preparation.[...]
Rumax se blou masjiene wag vir jou by NAMPO
Dit is weer daardie tyd van die jaar en boere kan uitsien daarna om Rumax se bekende blou masjiene by NAMPO te besigtig. Rumax vervaardig hamermeulens, voer- en konsentraatmengers, bankiesnyers en misstrooiers. Vir die onderneming is dit belangrik om by die boere uit te kom en hulle top gehalte[...]
Rumax, ‘n pionier in die voerbedryf
Jaco Pieters, eienaar van Rumax, vertel meer oor presies hoe dinge by Rumax gedoen word - vanaf die bestelling geplaas word tot die aflewering by die kliënt. Rumax vervaardig landboumasjiene vir hoofsaaklik die voerbedryf, soos voermengers en hamermeule. Hulle vervaardig al hulle eie produkte om enige onnodige foute te[...]
Só word voermasjiene vir die veebedryf gemaak by Rumax
Gehalte is die wagwoord in elke deel van die vervaardigingsproses by Rumax. Van die skets en ontwerp van die verskillende masjiene wat hulle vervaardig tot waar die finale produk gelaai word om na die klant te gaan, word alles met sorg hanteer. “Elke produk begin in die kantoor,[...]