hamermeule
VIDEO: Hoogtepunte van Drotsky by NAMPO 2024
Drotsky voorsien winsgewende oplossings aan boere by wyse van deeglike masjinerie wat die rowwe Afrika-toestande kan weerstaan. Drotsky bou sterk verhoudinge met hulle klante en glo dat die doeltreffende toerusting die resultaat is van twee-en-sestig jaar se nou skakeling met boere. Drotsky se standplaas by NAMPO het vanjaar weer[...]
Só word voermasjiene vir die veebedryf gemaak by Rumax
Gehalte is die wagwoord in elke deel van die vervaardigingsproses by Rumax. Van die skets en ontwerp van die verskillende masjiene wat hulle vervaardig tot waar die finale produk gelaai word om na die klant te gaan, word alles met sorg hanteer. “Elke produk begin in die kantoor,[...]