NAMPO 2024

VIDEO: Bok van Blerk sit sy naam agter Gallagher se produkte

https://youtu.be/TQL1k7OIND0 Benard Willemse, areabestuurder by Gallagher, vertel hoekom hulle produkte die heel beste op die mark is. “Gallagher sien om na plase.” Volgens hom is daar vir almal iets wat kan help. Bok van Blerk glo self in die gehalte van Gallagher en vertel dat hulle topklas produkte[...]

By Specialist Writer|7th June 2024|Categories: Artikels|Tags: , , |

Brazilian companies generate $3.3 million in deals at NAMPO 2024

Thirteen companies supported by the Brazil Machinery Solutions program attended the event, held on May 14-17, in Bothaville, South Africa The Brazil Machinery Solutions (BMS) export promotion project, the result of a partnership between ABIMAQ (The Brazilian Machinery Builders’ Association) and ApexBrasil (The Brazilian Trade and Export Promotion Agency),[...]

By Natasha Pansegrouw|6th June 2024|Categories: Articles|Tags: , |

Orthman stel nuwe saadhanteringstegnologie bekend by NAMPO 2024

Orthman se Unverferth SeedPro 400-saadkar was beslis die hoogtepunt by hulle NAMPO 2024-uitstalling. Die saadkar is vir die eerste keer aan boere by NAMPO vertoon, nadat dit al ‘n geruime tyd in die buiteland op die mark is. Brian Nieuwoudt, Orthman se streekbestuurder, verduidelik dat hulle graag die belangstelling[...]

By Natasha Pretorius|31st May 2024|Categories: Meganisasie|Tags: , , , , |

VIDEO: Hoogtepunte van Drotsky by NAMPO 2024

Drotsky voorsien winsgewende oplossings aan boere by wyse van deeglike masjinerie wat die rowwe Afrika-toestande kan weerstaan. Drotsky bou sterk verhoudinge met hulle klante en glo dat die doeltreffende toerusting die resultaat is van twee-en-sestig jaar se nou skakeling met boere. Drotsky se standplaas by NAMPO het vanjaar weer[...]

By Bianca Henning|28th May 2024|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top