NAMPO 2024
VIDEO: Jerrycar by NAMPO 2024
Jerrycar het vanjaar weer hulle spogprodukte by NAMPO aan boere bekendgestel. Jerrycar is 'n familiebesigheid, gedryf deur drie broers. Jerrykar okus hoofsaaklik op brandstofpompe, dieselkarretjies en enige tipe pomp wat jou boedery benodig. Jerrycar se fokus is die boer en om boer se gemaklik as moontlik te maak en[...]
NAMPO 2024: Case IH maak presisieboerdery maklik
Die nuwe verbindingskamer wat Case IH by NAMPO 2024 bekendgestel het, het aan boere die geleentheid gegee om te sien hoe die wêreldklasstelsel werk en hoe boere by die sukses van presisieboerdery kan baat. Schalk Oosthuizen, ‘n presisieboerderyspesialis verduidelik hoe Case IH se nuwe tegnologie werk. Raven-tegnologie se ligste[...]
Jy kan ook die koppe laat draai met New Holland op jou plaas
T6.180 MP Metaangasvrystellings is nie ‘n omgewingsprobleem nie, inteendeel, dit bied ‘n omgewingsvriendelike oplossing vir brandstof. Die bekendstelling van New Holland se T6.180 metaangastrekker by NAMPO het omtrent die koppe laat draai en ‘n opskudding in die landboubedryf veroorsaak. Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder van New Holland, sê die trekker[...]
AgriCAD … agri KAN!
As jy by NAMPO 2024 was, kon jy vir seker nie AgriCAD se helderrooi, blink produkte misgekyk het nie! Hierdie produkte lyk nie net mooi op jou plaas nie, dit help ook om jou al jou boerderybedrywighede makliker, meer doeltreffend, vinniger en gladder te laat verloop. Ruan Jonas is[...]
VIDEO: Senter 360 spog met hulle sakpas, staatmaker spilpunte by NAMPO 2024
Hoekom is Senter 360 se spilpunte 'n opsie? Gehalte waarop jy kan reken teen ’n prys wat jy kan bekostig. Wanneer jy vir Theuns Dreyer oor Senter 360 se spilpunte vra, wakker daar passie in sy oë op en woorde vloei onophoudelik soos water uit 'n Senter 360 spilpunt[...]