CNH Industrial

NAMPO 2024: Case IH maak presisieboerdery maklik

Die nuwe verbindingskamer wat Case IH by NAMPO 2024 bekendgestel het, het aan boere die geleentheid gegee om te sien hoe die wêreldklasstelsel werk en hoe boere by die sukses van presisieboerdery kan baat. Schalk Oosthuizen, ‘n presisieboerderyspesialis verduidelik hoe Case IH se nuwe tegnologie werk. Raven-tegnologie se ligste[...]

By Kylee Claassen|28th May 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

CNH Industrial se Connect-fasiliteit bring nuwe dimensies na proaktiewe diensondersteuning

Boerdery mag nie gaan stilstaan nie, veral nie wanneer jy op die kritieke tye wat die natuur voorskryf moet ploeg, saai of oes nie. Niks beskryf ook ten volle die teleurstelling, frustrasie en geldelike impak van ’n trekker of stroper wat in die middel van sy werk breek nie.[...]

Female farmer, Janet Niland, reaches success with New Holland

Janet Niland, female farmer from the Midlands in KwaZulu-Natal, South Africa, says being a woman in agriculture means being a person of many parts. When Janet became a mother, she realized that pursuing a career as a Medical Technologist was going to be difficult. Naturally, she fell back onto[...]

CNH Industrial – Breek Nuwe Grond met tegnologie en proaktiewe ondersteuning

CNH Industrial Suid-Afrika stel sy splinternuwe Connect-fasiliteit bekend wat ‘n rewolusionêre verbetering op proaktiewe ondersteuning en afstandmonitering gaan bewerkstellig. Met die eksponensiële toename in die aantal gekoppelde masjiene in die veld, is die behoefte aan gevorderde tegnologie wat hierdie vloote doeltreffend bestuur, belangriker as ooit tevore. CNH Industrial is[...]

By Specialist Writer|11th August 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top