Connect room
NAMPO 2024 – Boere voel tuis by Case IH!
Die Case IH-standplaas was ‘n groot trekpleister by NAMPO en soos altyd het Case IH weer gesorg dat hulle die tonge los het met hulle nuutste tegnologie en bekendstellings. Stephan Nel, besturende direkteur van Case IH Suid-Afrika, vertel dat NAMPO 2024 baie besig was vir hulle. “Ons het baie[...]
CNH Industrial se Connect-fasiliteit bring nuwe dimensies na proaktiewe diensondersteuning
Boerdery mag nie gaan stilstaan nie, veral nie wanneer jy op die kritieke tye wat die natuur voorskryf moet ploeg, saai of oes nie. Niks beskryf ook ten volle die teleurstelling, frustrasie en geldelike impak van ’n trekker of stroper wat in die middel van sy werk breek nie.[...]