Optum
VIDEO: Case IH se veelsydige nuwe trekker: die Optum
Case IH is stewig geanker in landbou en dit is weer eens vanjaar by NAMPO bevestig. ՚n Hoogtepunt vir die Case IH-span was die bekendstelling van hulle nuwe mooi, rooi Optum CVX 270 / 300-trekker. Case IH se nuwe Optum is beslis die veelsydige werkesel-trekker wat enige boer op[...]
NAMPO 2024 – Boere voel tuis by Case IH!
Die Case IH-standplaas was ‘n groot trekpleister by NAMPO en soos altyd het Case IH weer gesorg dat hulle die tonge los het met hulle nuutste tegnologie en bekendstellings. Stephan Nel, besturende direkteur van Case IH Suid-Afrika, vertel dat NAMPO 2024 baie besig was vir hulle. “Ons het baie[...]
Hier is Case IH se jongste bul!
By die groot rooi standplaas in die middel van NAMPO-park was daar vanjaar weer talle hoogtepunte, nuwe bekendstellings en heelwat trekpleisters wat Case IH se standplaas by NAMPO 2024 behoorlik aan die wemel gehad het. Case IH is stewig geanker in landbou en dit is weer eens vanjaar by[...]