Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 23rd July 2024

VIDEO: Case IH se veelsydige nuwe trekker: die Optum

By 1 min read
125 words

IMG_4152

Case IH is stewig geanker in landbou en dit is weer eens vanjaar by NAMPO bevestig. ՚n Hoogtepunt vir die Case IH-span was die bekendstelling van hulle nuwe mooi, rooi Optum CVX 270 / 300-trekker.

Case IH se nuwe Optum is beslis die veelsydige werkesel-trekker wat enige boer op sy plaas nodig het. Of jy nou lande moet bewerk, strooi of spuit, is hierdie trekker sinoniem met boer vooruit! Hierdie trekkerreeks val tussen die Magnum- en Puma-reeks en is beskikbaar in 270- en 300- modelle. Die Optum beskik oor ՚n 6,7 ℓ FPT sessillinderenjin en lewer 202 tot 225 kW.

Vir meer inligting oor die Optum of oor Case IH se trekkers en ander toerusting, besoek hulle webwerf by www.caseih.co.za.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0