Jacques Taylor
CNH Industrial se Connect-fasiliteit bring nuwe dimensies na proaktiewe diensondersteuning
Boerdery mag nie gaan stilstaan nie, veral nie wanneer jy op die kritieke tye wat die natuur voorskryf moet ploeg, saai of oes nie. Niks beskryf ook ten volle die teleurstelling, frustrasie en geldelike impak van ’n trekker of stroper wat in die middel van sy werk breek nie.[...]
CNH Industrial loof SA boere
Suid-Afrikaanse boere het al die aanmoediging en ondersteuning nodig wat hulle kan kry, sê Jacques Taylor, besturende direkteur van CNH Agriculture & Construction in Suider-Afrika. In reaksie op die jongste data van die Oesskattingskomitee wat deur Agbiz bekend gemaak is, het Taylor die werkywer en deurstettingsvermoë van Suid-Afrikaanse boere[...]
CNH Industrial AG & CE SA stel nuwe besturende direkteur aan
Artikel voorsien Jacques Taylor is vanaf 1 Oktober 2022 as die nuwe besturende direkteur van CNH Industrial AG & CE SA aangestel, en neem verantwoordelikheid vir die leierskap en ontwikkeling van die CNH Industrial AG & CE-groep in Suider-Afrika. Jacques sal aan die hoof staan van beide die landbou-[...]