New Holland
VIDEO: New Holland T7-reeks by NAMPO Kaap 2026: Splinternuwe voorkoms en meer krag!
Vir almal wat New Holland se stal by NAMPO Kaap 2026 besoek het, was die indrukwekkende T7-reeks beslis 'n groot aantrekkingskrag! Hierdie veelsydige reeks is onlangs bekendgestel om die bekende T7000-reeks te vervang, en New Holland het werklik niks teruggehou nie. Omtrent alles aan die trekker is opgedateer, van[...]
VIDEO: Dink groot, dink New Holland! Hoogtepunte vanaf NAMPO Kaap 2026
Vir almal wat dit nie vanjaar tot by NAMPO Kaap 2026 kon maak nie, is hier 'n vinnige kykie na die belangrikste produkte waarop New Holland gefokus het! Twee van die uitstallers wat glad nie 'n bekendstelling nodig het nie, is die kragtige CR10-stroper en die gewilde, relatief nuwe[...]
VIDEO: New Holland se indrukwekkende boordreeks was by NAMPO Kaap 2026!
New Holland se indrukwekkende boordreeks was vanjaar by NAMPO Kaap te sien! New Holland het gewys waarom hul boordreekse van die gewildste op die mark is, met oplossings vir elke tipe terrein en gewas. Die kleinste trekkers in die stal is die kompakte T3-reeks, beskikbaar in beide twee- en[...]
New Holland hou aan om trekkers te vervaardig wat boere soek
Voordat ’n mens begin boer, moet jy seker maak dat elke werktuig wat jy het geskik is vir die taak wat jy wil onderneem. Die plaas waarop jy boer, asook die diere en gewasse daarop, bepaal watter toerusting, gereedskap en voertuie jy benodig. As jy met die verkeerde gereedskap[...]
Ideale oesvennote: New Holland se CR Revelation- en Next Gen-stropers
Met die oog op vanjaar se oliesaad-oesseisoen wat eersdaags aanbreek, is New Holland se CR-stroper die ideale oplossing om jou waardevolle gewasse van die land af te haal. Hierdie stroper bou voort op meer as 50 jaar se tegnologiese verbeterings wat betref voortreflike kraglewering, werkverrigting, kapasiteit, en graan- en[...]