New Holland
VIDEO: New Holland CR10-stroper: Aandagtrekker by NAMPO 2026
Die CR10 is ongeëwenaard – die 24 duim-rotors in ’n wyer en langer dorskompartement, voer ’n 16 000 liter-graantenk en laai die oes teen ’n vinnige 210 liter/sek af. Die Twin Clean™-skoonmaakskoen bevat twee skoonmaakstelsels wat gelyktydig loop, met twee boonste en twee onderste siwwe, twee skoongraansensors en twee[...]
VIDEO: Nuutste opgraderings op New Holland se Genesis® T8-reeks
Die Genesis® T8-reeks het onlangs opgraderings gekry om aan meer doeleindes van die bedryf te voldoen. Daar is genoeg krag van enjins wat 195-297 kW lewer (±5% meer as die vorige reeks), volledig gesinchroniseerde Ultra Command™ kragskakeltransmissie of die Auto Command™ deurlopend veranderlike transmissie (CVT) om hierdie krag na[...]
VIDEO: New Holland wys T9®-reeks aan boere by NAMPO 2026
Die T9®-reeks met PLM Intelligence-trekkers vertoon die beste van New Holland se krag van 312 kW tot 474 kW (±6% meer as die vorige reeks), gemak, doeltreffendheid en veelsydigheid. Met PLM Intelligence-gekoppelde funksies wat in die trekker geïntegreer is, soos in die geval van die Genesis T8® hierbo, is[...]
Krag, presisie en tegnologie: New Holland se T8 en T9 trekkerreeks
In vandag se moderne landbou-omgewing waar tyd, doeltreffendheid en opbrengs krities is, speel hoëkapasiteit trekkers 'n sleutelrol. New Holland se Genesis® T8- en T9-reeks met PLM Intelligence™ bied gevorderde oplossings vir produsente wat maksimum werkverrigting en betroubaarheid vereis. T9-reeks – maksimum krag vir maksimum skaal Die T9-reeks is ontwerp[...]
NAMPO Oesdag 2026: Dink Groot. Dink New Holland
Met die klem op groot masjiene fokus New Holland hierdie jaar op die nuwe CR10-stroper en die opgegradeerde T9®- en Genesis T8®-trekkerreekse. New Holland bevestig hiermee dat hulle een van die sleutelverskaffers is van groot landboutoerusting aan produsente wat hierdie toerusting benodig. Tydens die NAMPO-oesdag sal New Holland ’n[...]