spesialiteitstrekkers

New Holland se reeks spesialiteitstrekkers: Gespesialiseerde tegnologie wat waarde toevoeg in boorde en wingerde

Suid-Afrika se vrugte- en wynbedryf is van die mees gevorderde landbousektore in die wêreld. Om internasionale markte te bedien en terselfdertyd winsgewend te bly, vereis toerusting wat produktiwiteit verhoog, insetkoste beperk en die gehalte van die eindproduk beskerm. Dit is juis hier waar New Holland se reeks spesialiteitstrekkers hul[...]

0
Go to Top