New Holland
VIDEO: New Holland wys hul staal by Balfour met die Roll-Belt 150 baler
New Holland bly ’n eenstop-oplossing vir boere wat opsoek is na betroubare, doeltreffende en vooruitstrewende toerusting. By vanjaar se Balfour Hooidag wys New Holland weereens hoekom hul masjinerie as een van die beste opsies in moderne boerdery beskou word. Derrick Coetzee, New Holland se produkbemarker, vertel meer oor die[...]
Balfour Hooidag 2026: Hier het jy nooit te veel hooi op jou vurk nie!
Die jaar se Balfour Hooidag, wat deur die Balfour-boerevereniging aangebied word met AFGRI as hoofborg was weereens ’n reuse-sukses, met boere wat regoor Suid-Afrika die dag bygewoon het om meer uit te vind oor die nuutste toerusting en tegnologie met betrekking tot hooimaak. Baie van hulle keer jaar na[...]
New Holland se hooisnyers en -kneusers: ’n Snit bo die res
Produktiwiteit. Presisie. Effektiwiteit. Die nuutste generasie SR200 Speedrowers is ontwikkel ná jare se gesprekke met hooimakers wat hul behoefte uitgespreek het vir ’n platsnyer wat hulle kan help om meer hooi per dag te sny. Die resultaat is die Speedrower® PLUS- selfaangedrewe platsnyer, wat uitstekende gemak vir bestuurders bied[...]
ProAgri SA 311
Met hoop en dankbaarheid die nuwe jaar in... Terwyl ons ’n nuwejaar binnegaan, dink ek terug aan die vele gesprekke wat ek die afgelope jaar op plase langs die lande, op boeredae en by veilings gehad het. Verskillende streke, verskillende uitdagings, maar telkens dieselfde woord wat opduik: hoop. Hoop[...]
New Holland Braud-oesmasjiene: 50 jaar van produksie-uitnemendheid
New Holland vier die 50ste herdenking van die bekendstelling van die eerste selfaangedrewe Braud druiweoesmasjien, en beklemtoon daarmee New Holland se vertroue in die vervaardigingsgehalte by die handelsmerk se Centre of Excellence in Coëx, Frankryk. Dit verseker boere van hoë betroubaarheid en lae bedryfskoste. Kompakte Braud 8.50L-druiweoesmasjien New Holland[...]