stroper
Ideale oesvennote: New Holland se CR Revelation- en Next Gen-stropers
Met die oog op vanjaar se oliesaad-oesseisoen wat eersdaags aanbreek, is New Holland se CR-stroper die ideale oplossing om jou waardevolle gewasse van die land af te haal. Hierdie stroper bou voort op meer as 50 jaar se tegnologiese verbeterings wat betref voortreflike kraglewering, werkverrigting, kapasiteit, en graan- en[...]
Case IH vat voor by Stroperresies 2026 met beproefde Axial-Flow-tegnologie
Case IH het by die Stroperresies 2026 weereens bewys dat jy nie die hele appelkar hoef om te gooi om te wen nie; as jy ’n bewese produk soos hul Axial-Flow-tegnologie het, kan jy net vorentoe gaan, en dalk met die Stroperresies-titel wegstap! Dit is juis hierdie innoverende Axial-Flow-tegnologie[...]
Slimmer stroopwerk met Predictive Ground Speed Automation
Soos strooptegnologie ontwikkel, help nuwe stelsels produsente om meer uit elke hektaar te kry. John Deere se Predictive Ground Speed Automation (PGSA), beskikbaar op die S7- en X9-stropers, gebruik kameras en satellietdata oor gewasgroei om die stroper se grondspoed outomaties aan te pas volgens die gewas wat voorlê. Slim[...]
VIDEO: New Holland CR10-stroper: Aandagtrekker by NAMPO 2026
Die CR10 is ongeëwenaard – die 24 duim-rotors in ’n wyer en langer dorskompartement, voer ’n 16 000 liter-graantenk en laai die oes teen ’n vinnige 210 liter/sek af. Die Twin Clean™-skoonmaakskoen bevat twee skoonmaakstelsels wat gelyktydig loop, met twee boonste en twee onderste siwwe, twee skoongraansensors en twee[...]
Case IH AF9: ’n Nuwe era van slim strooptegnologie breek aan
Landbou beweeg vinniger as ooit na ’n era waar tegnologie, data en intelligente masjinerie die verskil tussen gemiddeld en uitnemend bepaal. By vanjaar se NAMPO-oesdag was dit duidelik dat die toekoms van stroopwerk reeds hier is toe Case IH sy nuwe AF9-vlagskipstroper, aan Suid-Afrikaanse boere bekend gestel het. Met[...]