Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 1st June 2026

VIDEO: New Holland wys T9®-reeks aan boere by NAMPO 2026

By 0 min read
91 words

new h thumbnail

Die T9®-reeks met PLM Intelligence-trekkers vertoon die beste van New Holland se krag van 312 kW tot 474 kW (±6% meer as die vorige reeks), gemak, doeltreffendheid en veelsydigheid.

Met PLM Intelligence-gekoppelde funksies wat in die trekker geïntegreer is, soos in die geval van die Genesis T8® hierbo, is die T9®-reeks die mees gevorderde en kragtige vierwielaangedrewe trekkers wat New Holland nog aangebied het. Binne die kajuit van hierdie trekkerreeks ervaar operateurs PLM Intelligence-tegnologie wat eenvoudige kontroles met groter beheer en aanpasbaarheid kombineer.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0