boordtrekkers
VIDEO: New Holland se indrukwekkende boordreeks was by NAMPO Kaap 2026!
New Holland se indrukwekkende boordreeks was vanjaar by NAMPO Kaap te sien! New Holland het gewys waarom hul boordreekse van die gewildste op die mark is, met oplossings vir elke tipe terrein en gewas. Die kleinste trekkers in die stal is die kompakte T3-reeks, beskikbaar in beide twee- en[...]
Boere pluk die vrugte van New Holland se blou boordtrekkers
New Holland is al jare die ondersteuningspunt van boere in die boord- en wingerdbedryf met hulle verskillende trekkers. Hulle boordtrekkers bied aan boord- en vrugteboere die geleentheid om maklik, sonder sukkel die seisoen aan te pak. T3F: Liggewig en kompak Die T3F-reeks trekkers is ontwerp om maklik tussen rye[...]