T7 trekker

New Holland se nuwe-generasie T7-trekker … die toekoms wag

Slanke lyne. Aantreklike kurwes. Verwelkom New Holland se nuwe T7-langas-afstandreeks, wat uit drie modelle bestaan. Die opvallende stilering beskik oor nuwe ‘ ‘katoog-ligte’, aggressiewe kieue-agtige luginlate aan die kante en ’n dak met ’n meeuvlerk-profiel is propvol 16 LED-kajuitligte, insluitend kenmerkende motorstylligte, vir aaneenlopende boerdery. Die Tier 3 NEF-enjins[...]

By Artikel voorsien|30th September 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

New Holland maak groot opslae met nuwe T7-trekkerreeks

Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder van  New Holland vir Suider-Afrika, vertel meer oor die nuwe T-7 trekkerreeks van New Holland.  Die T7.260 is die grootste trekker in die reeks. Ander twee trekkers in die reeks is die T7.230 en die T7.235. Die masjiene is beskikbaar in twee ratkaste: die power[...]

By Specialist Writer|28th February 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , |
0
Go to Top