Categories: MeganisasiePublished On: 22nd September 2026

VIDEO: New Holland T7-reeks by NAMPO Kaap 2026: Splinternuwe voorkoms en meer krag!

By 0 min read
92 words

_DSC0397

Vir almal wat New Holland se stal by NAMPO Kaap 2026 besoek het, was die indrukwekkende T7-reeks beslis ‘n groot aantrekkingskrag!

Hierdie veelsydige reeks is onlangs bekendgestel om die bekende T7000-reeks te vervang, en New Holland het werklik niks teruggehou nie.

Omtrent alles aan die trekker is opgedateer, van ‘n vars nuwe voorkoms en ‘n kragtige nuwe enjin tot jou keuse van verskillende ratkaste om by jou presiese boerderybehoeftes te pas.

Daarbenewens spog die T7 nou ook met ‘n groter hyserkapasiteit vir die swaarder implemente.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0