Spilpunte
VIDEO: Reinke kry die volgende generasie reg vir boer
Die Hoër Volkskool in Potchefstroom het tydens hul onlangse oesdag op 26 Februarie ’n besondere mylpaal bereik met die eerste suksesvolle oes van groen mielies op die skool se terrein. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, gemeenskapsamewerking en veral die volgehoue betrokkenheid van Reinke Afrika – ’n[...]
VIDEO: Is die see te ver vir Desembervakansie? Agrico het ‘n plan!
Is die see te ver vir Desembervakansie? Agrico het ’n plan! Agrico bring vreugde na jou plaas, maak nie saak waar in die land jy jouself bevind. Hierdie advertensie is met trots vervaardig deur ProAgri in samewerking met Agrico. https://youtu.be/fbhTP4oFrxk
Oom Piet Strachan – Die pioniersverhaal van Pandamatenga se boere
Wanneer jy afdraai na Piet Strachan se plaas en jou voertuig se wiele tref die stof, verander jou pas. Hier tik die horlosie stadiger. Hierdie is nie net ’n boerdery nie, dit is ’n lewensverhaal wat oor byna vier dekades geskryf is. Dié vriendelike gesig in die area is[...]
Agrico se ondersteuning maak kommersiële boerdery in Botswana moontlik
Met vele uitdagings wat boere in die gesig staar, is dit vir seker nie konderspeletjies om in Suid-Afrika te boer nie. Tog, in sekere aspekte, is Suid-Afrikaanse boere ook geseënd met ’n wye keuse van diensverskaffers, spesialiste en produkte wat gewoonlik van die naaste dorp af verkry kan word.[...]
VIDEO: AJ Design & Services se anti-diefstal spilpunt kassie
Die kassie is so ontwerp om om die motor van die spilpunt te gaan. Aan die buitekant van die kassie is daar nie enige boute of slotte sigbaar nie; alles sit binne-in die kassie. Aan die onderkant is daar ’n gat waarbinne die slot aangebring word. Aan die binnekant[...]