Spilpunte
VIDEO: Springbokslot Bakkies Botha boer saam Agrico!
Vir Bakkies is boerdery nie net ‘n beroep nie. Dit is ‘n leefwyse; ‘n roeping wat hom verbind aan ons Skepper en die grond van ons pragtige land. Sy hart klop vir die ryk, vrugbare landerye en die landbougemeenskap van Suid-Afrika. Ná ‘n legendariese rugbyloopbaan het Bakkies ‘n nuwe[...]
VIDEO: Bakkies Botha ft Agrico
Agrico - goed genoeg vir Bakkies, goed genoeg vir jou! https://youtu.be/vXvtSBQvzTU
Valley en die Van Greunens kom al dekades saam
Water is lewe en in George weet die boere van die Van Greunen Boerdery dit goed. Hier boer hulle met melkbeeste, mielies, aartappels en bessies. Dit is juis hulle dekades lange verbintenis met Valley Irrigation wat bygedra het tot die sukses van die boerdery. Nelius van Greunen, besturende direkteur[...]
VIDEO: Agrico G4 spilpunte
Vissershok boerdery geleë naby Durbanville in die Wes-Kaap het ‘n ryk geskiedenis wat al oor generasies strek. Met die onlangse toevoeging van hulle G4 Agrico-spilpunte het hulle ‘n nuwe era van volhoubaarheid betree. Hierdie spilpunte is nie net ontwerp om watergebruik te optimaliseer nie, maar bied ook gevorderde beskerming[...]
VIDEO: Elke druppel tel vir Agrico
Gert Claassen, besturende direkteur van Claassen-boerderygroep, beskou homself as ’n immigrant vanaf die Hoëveld na die mooie Swartland. Hier het die Claassen-groep hulleself ongeveer 12 jaar gelede gevestig om ’n uiters suksesvolle boerdery in die Malmesbury-distrik te bou. Vandag is Gerhard Swart, besproeiingsontwerper en -bemarker van Agrico Paarl, aan[...]