Van Greunens
Valley en die Van Greunens kom al dekades saam
Water is lewe en in George weet die boere van die Van Greunen Boerdery dit goed. Hier boer hulle met melkbeeste, mielies, aartappels en bessies. Dit is juis hulle dekades lange verbintenis met Valley Irrigation wat bygedra het tot die sukses van die boerdery. Nelius van Greunen, besturende direkteur[...]