Valley
VIDEO: Valley bied slim watertegnologie en ondersteuning
Roger Metelerkamp (Algemene Bestuurder by Valley Irrigation – deel van die Valmont Groep), Michael Gouws (Area Bestuurder vir Suid-en Suider-Afrika) en Adam Olivier (Tegniese Produkverkoopspesialis vir Midde Ooste en Afrika-streke) het tydens NAMPO Kaap hulle insigte gedeel oor gehalte-onderdele, tegnologie-gedrewe stelsels, besproeiingseienskappe en wat Valley anders doen. Kyk die[...]
VIDEO – Valley Rally 2025: Slim waterbenutting
Waardevolle waterkennis is uitgeruil toe boere van regoor die Alldays-distrik, en selfs van oor die Botswana-grens, by Makoppas Nest saamgetrek het vir een van die belangrikste landbougeleenthede van die jaar: die Valley Rally. Hierdie inligtingsdag, aangebied deur Valley in vennootskap met NTK (VKB Landbou) en met tegniese ondersteuning van[...]
Valley Irrigation gee boere beheer met gehalte, tegnologie en ondersteuning
Tydens NAMPO Kaap het ProAgri se redaktrise, Bianca Henning, die geleentheid gehad om met die span van Valley Irrigation te gesels oor hoe hul aanbod boere help om beter oeste teen laer energieverbruik te behaal. Roger Metelerkamp (Algemene Bestuurder by Valley Irrigation – deel van die Valmont Groep), Michael[...]
Valley Rally 2025: Boere kuier lekker en leer meer oor slim waterbenutting
Waardevolle waterkennis is uitgeruil toe boere van regoor die Alldays-distrik, en selfs van oor die Botswana-grens, by Makoppas Nest saamgetrek het vir een van die belangrikste landbougeleenthede van die jaar: die Valley Rally. Hierdie inligtingsdag, aangebied deur Valley in vennootskap met NTK (VKB Landbou) en met tegniese ondersteuning van[...]
Valley en die Van Greunens kom al dekades saam
Water is lewe en in George weet die boere van die Van Greunen Boerdery dit goed. Hier boer hulle met melkbeeste, mielies, aartappels en bessies. Dit is juis hulle dekades lange verbintenis met Valley Irrigation wat bygedra het tot die sukses van die boerdery. Nelius van Greunen, besturende direkteur[...]