Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 16th October 2025

VIDEO: Valley bied slim watertegnologie en ondersteuning

By 0 min read
62 words

VALLEY_Nampo Kaap_TN (1)

Roger Metelerkamp (Algemene Bestuurder by Valley Irrigation – deel van die Valmont Groep), Michael Gouws (Area Bestuurder vir Suid-en Suider-Afrika) en Adam Olivier (Tegniese Produkverkoopspesialis vir Midde Ooste en Afrika-streke) het tydens NAMPO Kaap hulle insigte gedeel oor gehalte-onderdele, tegnologie-gedrewe stelsels, besproeiingseienskappe en wat Valley anders doen.

Kyk die video vir meer inligting oor hoekom tegnologie die toekoms is.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0