Categories: Video'sPublished On: 14th August 2026

VIDEO: Agrico bring groot landboutegnologie na Val Boeredag

By 1 min read
118 words

VAL BOEREDAG TN AGRICO

Val Boeredag is altyd ‘n fees veral wanneer indrukwekkende landboumasjinerie in die land wys wat dit kan doen! 

Agrico was weer deel van die aksie en het boere die geleentheid gegee om hul landbou-oplossings van nader te bekyk. Met ‘n sterk fokus op doeltreffendheid, betroubaarheid en praktiese oplossings vir plaaslike boerderytoestande, help Agrico boere om die beste uit elke hektaar te haal.

Van indrukwekkende implemente in aksie tot gesprekke met boere in die land, Val Boeredag bied die ideale geleentheid om tegnologie nie net te sien nie, maar dit in werklike omstandighede te beleef.

Kyk saam en beleef ‘n bietjie van die aksie saam met Agrico by Val Boeredag!

https://www.youtube.com/watch?v=3Cp8xTBoh_Q

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0