Val Boeredag 2026
VIDEO: Agrico bring groot landboutegnologie na Val Boeredag
Val Boeredag is altyd 'n fees veral wanneer indrukwekkende landboumasjinerie in die land wys wat dit kan doen! Agrico was weer deel van die aksie en het boere die geleentheid gegee om hul landbou-oplossings van nader te bekyk. Met 'n sterk fokus op doeltreffendheid, betroubaarheid en praktiese oplossings vir[...]
VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks: Veelsydigheid vir elke dag op die plaas
'n Trekker moet meer as net krag bied, hy moet gereed wees vir elke taak wat die plaas na hom toe gooi. By Val Boeredag 2026 het Massey Ferguson se 5M-reeks gewys waarom veelsydigheid, gemak en betroubare werkverrigting so belangrik is vir die moderne boer. Die reeks is ontwikkel[...]
VIDEO: Massey Ferguson 7S.210: Buksie, maar boks bo sy vuurmaakplek
Moenie dat sy grootte jou flous nie die Massey Ferguson 7S.210 is gereed om te werk! By Val Boeredag 2026 het die 7S.210 die geleentheid gekry om sy staal in die land te wys. Met 'n kombinasie van krag, tegnologie, gemak en veelsydigheid is hierdie trekker ontwikkel vir boere[...]
VIDEO: Shantui en CTEG: Gebou vir die uitdagings
Van mynbou tot landbou, Shantui bewys dat robuuste toerusting en betroubare werkverrigting hand aan hand gaan. As die amptelike Shantui-handelaar bied CTEG 'n wye reeks masjiene wat ontwerp is om produktiwiteit in verskeie bedrywe te verhoog. Hoewel Shantui tradisioneel sterk in die mynbousektor gevestig is, groei die handelsmerk sedert[...]
VIDEO: Weichai en CTEG: Kragtige enjins en smeermiddels vir Afrika
Betroubare krag begin by die regte enjin en die regte beskerming. Weichai, in samewerking met CTEG, bied 'n uitgebreide reeks hoëwerkverrigting-enjins en premium smeermiddels wat ontwerp is om die uitdagende toestande van die Afrika-mark te trotseer. Van landbou en konstruksie tot vervoer en mynbou – hierdie oplossings is ontwikkel[...]