CTEG
VIDEO: Shantui en CTEG: Gebou vir die uitdagings
Van mynbou tot landbou, Shantui bewys dat robuuste toerusting en betroubare werkverrigting hand aan hand gaan. As die amptelike Shantui-handelaar bied CTEG 'n wye reeks masjiene wat ontwerp is om produktiwiteit in verskeie bedrywe te verhoog. Hoewel Shantui tradisioneel sterk in die mynbousektor gevestig is, groei die handelsmerk sedert[...]
VIDEO: Weichai en CTEG: Kragtige enjins en smeermiddels vir Afrika
Betroubare krag begin by die regte enjin en die regte beskerming. Weichai, in samewerking met CTEG, bied 'n uitgebreide reeks hoëwerkverrigting-enjins en premium smeermiddels wat ontwerp is om die uitdagende toestande van die Afrika-mark te trotseer. Van landbou en konstruksie tot vervoer en mynbou – hierdie oplossings is ontwikkel[...]
CTEG sprei hul landbouvlerke
Oor baie jare heen is die Combined Truck and Equipment Group (CTEG) reeds ’n bekende en betroubare naam in die mynbou- en konstruksiebedryf met hul Shantui-grondverskuiwingsmasjiene en Powerstar-vragmotors. Die gevestigde handelsmerk het egter nou sy visier stewig op die landboubedryf gerig. Om eerstehands vir boere te wys wat hulle[...]