VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks: Veelsydigheid vir elke dag op die plaas

5M Reeks
‘n Trekker moet meer as net krag bied, hy moet gereed wees vir elke taak wat die plaas na hom toe gooi.
By Val Boeredag 2026 het Massey Ferguson se 5M-reeks gewys waarom veelsydigheid, gemak en betroubare werkverrigting so belangrik is vir die moderne boer. Die reeks is ontwikkel om ‘n verskeidenheid take met gemak aan te pak en bied die praktiese werkverrigting wat nodig is om die dag se werk doeltreffend af te handel.
Van algemene plaaswerk tot meer veeleisende take die 5M-reeks is gebou om saam met die boer te werk.
Kyk die video en leer die Massey Ferguson 5M-reeks van nader ken.