Massey Ferguson
Grootskaalse gerief en krag: Massey Ferguson 9S 425 op Val Boeredag
Massey Ferguson het by Val Boeredag gespog met hul nuwe 9S 425 trekker, 'n ware meesterstuk wat ontwerp is vir maksimale gerief en minimale brandstofverbruik! Met 'n stil, ruim kajuit hou dit jou operateur vars tydens daardie uitmergelende lang dae in die veld. Onder die kap vind jy die[...]
VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks: Veelsydigheid vir elke dag op die plaas
'n Trekker moet meer as net krag bied, hy moet gereed wees vir elke taak wat die plaas na hom toe gooi. By Val Boeredag 2026 het Massey Ferguson se 5M-reeks gewys waarom veelsydigheid, gemak en betroubare werkverrigting so belangrik is vir die moderne boer. Die reeks is ontwikkel[...]
Massey Ferguson bewys sy betroubaarheid tydens ProTour in Kroonstad
Van alledaagse plaaswerk tot swaar grondbewerking, wys die MF 5M.145 en die splinternuwe MF 9S.425 waarom Massey Ferguson steeds ’n gunsteling onder boere bly. Tydens die onlangse ProTour wat plaasgevind het op 15 Julie 2026 in Kroonstad het BHBW Kroonstad boere die geleentheid gebied om twee van Massey Ferguson[...]
Die splinternuwe Massey Ferguson 9S pronk by Val Boeredag
Val Boeredag is jaar na jaar dié plek waar boere die nuutste landboutegnologie van naby kan beleef, en vanjaar was die splinternuwe Massey Ferguson 9S 425 een van die trekkers wat beslis boere se aandag gelok het. Hy is rooi, hy is mooi en hy werk soos ’n droom![...]
A tractor for Africa: The Massey Ferguson 5M SERIES is ready to work
Across Africa, farming conditions differ greatly from one region to the next. Some farmers cultivate grain under dry conditions, while others focus on sugarcane, cotton, fruit, vegetables or livestock production. What African farmers have in common, however, is the need for machinery and tractors that are reliable, economical and[...]