5M reeks
VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks: Veelsydigheid vir elke dag op die plaas
'n Trekker moet meer as net krag bied, hy moet gereed wees vir elke taak wat die plaas na hom toe gooi. By Val Boeredag 2026 het Massey Ferguson se 5M-reeks gewys waarom veelsydigheid, gemak en betroubare werkverrigting so belangrik is vir die moderne boer. Die reeks is ontwikkel[...]
Een trekker vir elke plaas: Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend
Wanneer ’n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk ... dag ná dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig dié[...]
VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks, die boere deel hulle eerste indrukke
Massey Ferguson is vreeslik opgewonde oor die nuwe 5M reeks trekkers. Hierdie reeks dra die betroubaarheid en voortreflikheid van vorige modelle saam met die krag van AGCO Power engines. Die tegnologie wat boere al in groter trekkers waardeer het, is nou ook volledig geïntegreer in die kleiner modelle –[...]