VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks, die boere deel hulle eerste indrukke

BH2026_MF 5M_PAM_TN
Massey Ferguson is vreeslik opgewonde oor die nuwe 5M reeks trekkers. Hierdie reeks dra die betroubaarheid en voortreflikheid van vorige modelle saam met die krag van AGCO Power engines. Die tegnologie wat boere al in groter trekkers waardeer het, is nou ook volledig geïntegreer in die kleiner modelle – geen derde party oplossings is meer nodig nie, alles is in huis.
Wat hierdie bekendstelling besonders maak, is dat dit nie net Massey Ferguson se belofte is nie. Boere self het hulle insette gelewer nadat hulle die trekkers vir die eerste keer onder oë gekry het. Die 5M reeks is dus ’n bewese kombinasie van krag, doeltreffendheid en praktiese boere-ervaring.