demonstrasies
VIDEO: Agrico bring groot landboutegnologie na Val Boeredag
Val Boeredag is altyd 'n fees veral wanneer indrukwekkende landboumasjinerie in die land wys wat dit kan doen! Agrico was weer deel van die aksie en het boere die geleentheid gegee om hul landbou-oplossings van nader te bekyk. Met 'n sterk fokus op doeltreffendheid, betroubaarheid en praktiese oplossings vir[...]
VIDEO: Ermelo Hooidag 2026 terugblik | Moderne hooimaaktoerusting in aksie
Die Ermelo Hooidag 2026 het weer eens bewys waarom hierdie geleentheid ’n hoogtepunt op die Hoëveld boere se landboukalender is. Boere, verskeie uitstallers, verskaffers en landboukundiges het bymekaargekom om die nuutste hooimaak-toerusting onder werklike veldtoestande te beleef. Van sny en hark tot baal en toedraai - moderne tegnologie is[...]
Val in by Val Boeredag of val in die pad!
As daar een ding is wat jy verseker kan weet is dit, daar waar ’n trekker loop en ‘n werktuig werk, daar daag ’n boer op! Tussen die lewende demonstrasies en spogdiere was daar meer as genoeg om toeskouers mee besig te hou. Val Boeredag is geen[...]