Ermelo Hooidag
VIDEO: Ermelo Hooidag 2026 terugblik | Moderne hooimaaktoerusting in aksie
Die Ermelo Hooidag 2026 het weer eens bewys waarom hierdie geleentheid ’n hoogtepunt op die Hoëveld boere se landboukalender is. Boere, verskeie uitstallers, verskaffers en landboukundiges het bymekaargekom om die nuutste hooimaak-toerusting onder werklike veldtoestande te beleef. Van sny en hark tot baal en toedraai - moderne tegnologie is[...]
Ermelo Hooidag bewys waarde van moderne hooimaak
In ’n boerdery-omgewing waar weerstoestande al hoe meer onvoorspelbaar raak, bly hooi een van ie belangrikste skakels in volhoubare veeproduksie. Vir boere is hooimaak nie bloot ’n seisoenale aktiwiteit nie, maar ’n strategiese besluit wat ’n direkte invloed het op voergehalte, kostebestuur en uiteindelik die winsgewendheid van die boerdery.[...]
Ermelo Hooidag 2026: ’n Onmisbare geleentheid vir Hoëveld-boere
Boere in en om die Ermelo-omgewing word genooi om Donderdag, 29 Januarie 2026, die Ermelo Hooidag by te plaas Smitsfield op die Lothair-pad by te woon. Die Ermelo Hooidag, aangebied deur die Ermelo-Oos Boerevereniging, het sedert sy eerste uitgawe ’n sterk voetspoor begin vestig in die landboukalender. Die eerste[...]
Ermelo se eerste Hooidag: ՚n Triomf vir die landbougemeenskap
Wanneer drome en deursettingsvermoë ontmoet, word geskiedenisgemaak – en dit is presies wat gebeur het tydens die eerste Ermelo Hooidag op die plaas Smitsfield. Met meer as 150 boere en belanghebbendes wat deur die hekke gestroom het, het die dag alle verwagtinge oortref en ՚n sterk fondament gelê vir[...]