Ermelo
Ermelo se eerste Hooidag: ՚n Triomf vir die landbougemeenskap
Wanneer drome en deursettingsvermoë ontmoet, word geskiedenisgemaak – en dit is presies wat gebeur het tydens die eerste Ermelo Hooidag op die plaas Smitsfield. Met meer as 150 boere en belanghebbendes wat deur die hekke gestroom het, het die dag alle verwagtinge oortref en ՚n sterk fondament gelê vir[...]
Goeie genetika kom eerste vir Jamica Brahman en Simbra stoet
Om Jamica Brahman-of Simbra-genetika by ‘n kudde te voeg is 'n wyse sakebesluit om verskeie redes. Eerstens, weens hulle gehardheid en aanpasbaarheid vaar Jamica-beeste in enige deel in die land goed. Dit is te danke aan die uiterste toestande waarin hulle grootgemaak word, insluitend suurveld, strawwe rooiwater en wintertemperature[...]