Landboukalender
Finaliste aangekondig vir TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025
TLU SA is trots om die ses finaliste van die Jongboer van die Jaar 2025-kompetisie aan te kondig. Die kompetisie, wat vanjaar vir die 24ste agtereenvolgende jaar aangebied word, vier jong landbouleiers wat met passie, vernuf en vasberadenheid boer, ongeag die grootte of aard van hul onderneming. Volgende week,[...]
Kry beheer oor onvoorspelbare oeste: Alvan Blanch se Double Flow-graandroër is die oplossing
Namate Suid-Afrika se landbou-omstandighede al hoe meer ingewikkeld raak, is die behoefte aan buigsame, hoëprestasie-oplossings ná die oes nog nooit so dringend soos nou nie. In ’n tyd van verkorte oestye, onvoorspelbare reënval en stygende insetkoste, is doeltreffende graandroërs nie meer ’n luuksheid nie; dit is ’n strategiese noodsaaklikheid.[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep se Jongbeesveiling is om die draai!
Boere in die mark vir topgehalte jongvee kan hierdie datum met vet rooi ink omring – die Vlakte Bonsmara Studiegroep hou hulle jaarlikse Jongbeesveiling op Woensdag, 11 Junie 2025 op Plaas Doornpan, Roedtan. Op aanbod: 50 Supers 100 C-grade +/- 650 Speenkalwers Stoorkoeie Die Vlakte Bonsmara Studiegroep staan bekend[...]
Geskiedenis van die Summer Sale veiling
Santarific Santas is gestig in 2008 en het al 9 produksieveilings gehou saam mede-telers. Ons hou 7 September 2023 ons 4de produksie veiling alleen wat bekend staan as die Summer Sale tesame met ons Dormer Stoet, Dormerific Dormers en die Sombrero Santa Stoet van Jan Botma. Hierdie jaar het[...]
Vlakte Bonsmara 14de Bulveiling: 20 Oktober 2023
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het sy ontstaan te danke aan ’n aantal vooruitdenkende Bonsmara Beesboere op die Springbokvlakte in Limpopo. Na suksesvolle aanbied van individuele kommersiële veilings het stigterslede Tian Kruger, Hardus de Beer, Cheem Prinsloo, Johan Mong en Jean Gouws besluit om die Vlakte Bonsmara Studiegroep te stig.[...]