kompetisie
VIDEO: Limagrain waentjiekompetisie-wenner: Piet Steenkamp
Boer Piet Steenkamp van Bothaville was die gelukkige wenner van Limagrain se boswaentjie-kompetisie. Hy doen al sewe jaar lank besigheid met Limagrain! Boere moes 100 sakkies saad koop om te kwalifiseer om die waentjie te wen. Piet het 'n klomp saad by Limagrain gekoop en toe sê sy verkoopsverteenwoordiger[...]
Finaliste aangekondig vir TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025
TLU SA is trots om die ses finaliste van die Jongboer van die Jaar 2025-kompetisie aan te kondig. Die kompetisie, wat vanjaar vir die 24ste agtereenvolgende jaar aangebied word, vier jong landbouleiers wat met passie, vernuf en vasberadenheid boer, ongeag die grootte of aard van hul onderneming. Volgende week,[...]
Opbrengskompetisie: Nóú gaan ons boere (se oeste) geweeg word
Elke kriesel vindingrykheid en slim boereplan gaan hierdie seisoen toegepas word in die wedloop om te kyk wie Suid-Afrika se Kip Cullers is. Dié Amerikaanse boer het plaaslike boere se verbeelding aangegryp toe hy verlede jaar by boeredae voor volgepakte sale vertel het hoe hy dit reggekry het om[...]