Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 6th August 2025

VIDEO: Limagrain waentjiekompetisie-wenner: Piet Steenkamp

By 0 min read
73 words

Limagrain_TrailerWinner_Bothaville_TNreg

Boer Piet Steenkamp van Bothaville was die gelukkige wenner van Limagrain se boswaentjie-kompetisie.

Hy doen al sewe jaar lank besigheid met Limagrain!

Boere moes 100 sakkies saad koop om te kwalifiseer om die waentjie te wen. Piet het ‘n klomp saad by Limagrain gekoop en toe sê sy verkoopsverteenwoordiger hy moet inskryf vir die kompetisie. Min het hy geweet dat hy die waentjie gaan wen.

Sien die video hieronder:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0