jongboer van die jaar
Finaliste aangekondig vir TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025
TLU SA is trots om die ses finaliste van die Jongboer van die Jaar 2025-kompetisie aan te kondig. Die kompetisie, wat vanjaar vir die 24ste agtereenvolgende jaar aangebied word, vier jong landbouleiers wat met passie, vernuf en vasberadenheid boer, ongeag die grootte of aard van hul onderneming. Volgende week,[...]
Room van die oes is finaliste vir Jongboer van die Jaar
Agt jong boere tussen die ouderdomme van 25 en 39 jaar in die Wes-Kaap is pas aangewys as die finaliste in vanjaar se Jongboer van die Jaar kompetisie. Om in aanmerking te kom vir die kompetisie moet jong boere jonger as 40 wees. Die toekenning vier jong boere se[...]
Vrystaat Landbou 2025 Jongboer van die Jaar finaliste
Vrystaat Landbou het op Donderdag, 10 April, sy 2025 Jongboer van die Jaar finaliste tydens die organisasie se Jongboer-konferensie in Bloemfontein bekendgestel. Die beoordeling van kandidate het reeds op 26 en 27 Februarie plaasgevind, toe die beoordelingspaneel, bestaande uit verskeie kundiges, elke kandidaat op sy plaas besoek het. Die[...]
Jongboer van die Jaar: ‘n Geroepe boer
Die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar glo ‘n boer word deur die Here geroep. Dean Barnard, ‘n boer van Waboomskraal, is pas aangewys as die 2024 Santam Wes-Kaap Jongboer van die Jaar. Hy het die toekenning Woensdagaand 12 Junie tydens ‘n glansgeleentheid by Ashanti Landgoed in die Paarl voor[...]
Christi van den Heever aangewys as Wes-Kaapse Jongboer 2023
Deur Tisha Steyn Christi Van den Heever (38) is Woensdagaand 14 Junie tydens ‘n glansgeleentheid in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam se Jongboer van die Jaar aangewys. Christi boer die afgelope 15 jaar vir Graaff Fruit, waarvan die afgelope vyf jaar as landgoedbestuurder op die plaas Rietfontein[...]