TLUSA
TLU SA se Jongboer-konferensie: Nuwe generasie boere hou oog op toekoms
Op 13 Maart vanjaar het jong boere, rolspelers in die landboubedryf en ondersteuners by Gecko Ridge in Mooiplaats, Pretoria, bymekaar gekom vir TLU SA se Jongboer-konferensie. Met die tema “Boer 2.0: Die nuwe generasie boer” het die dag gefokus op die rol wat jong boere moet speel in die[...]
Finaliste aangekondig vir TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025
TLU SA is trots om die ses finaliste van die Jongboer van die Jaar 2025-kompetisie aan te kondig. Die kompetisie, wat vanjaar vir die 24ste agtereenvolgende jaar aangebied word, vier jong landbouleiers wat met passie, vernuf en vasberadenheid boer, ongeag die grootte of aard van hul onderneming. Volgende week,[...]
Bek-en-klouseer: Gevaarlike siekte bedreig rooivleisboere
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staan weer voor ’n ernstige gesondheidsbedreiging: ’n bevestigde geval van bek-en-klouseer (BKS) by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg, Gauteng. Hierdie mees onlangse uitbreking het die kommer oor die toekoms van die bedryf weer laat opvlam, veral te midde van reeds bestaande uitdagings rondom marktoegang, biosekuriteit[...]