Karan Beef
Drie Karan Beef voerkrale onder kwarantyn
Karan Beef het bevestig dat drie van hulle voerkrale in Gauteng en KwaZulu-Natal met bek-en-klouseer besmet is. Die uitbreking in Gauteng wat by die Heidelberg-voerkraal begin het, het versprei na nog ‘n voerkraal 30 km daarvandaan, asook by die Albert Falls naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. “Sowat 160 000 beeste[...]
Bek-en-klouseer inentings is op pad sê minister van landbou
In ‘n mediaverklaring wat op 6 Junie 2025 uitgereik is, het Landbou minister John Steenhuisen duidelikheid gegee oor die Bek-en-klouseer (BKS) situasie in Suid Afrika. Na die onlangse uitbraak van die siekte by Karan Beef se Heidelberg voerkraal is daar kommer gerig oor vleisveiligheid en die ingryping van die[...]
Bek-en-klouseer: Gevaarlike siekte bedreig rooivleisboere
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staan weer voor ’n ernstige gesondheidsbedreiging: ’n bevestigde geval van bek-en-klouseer (BKS) by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg, Gauteng. Hierdie mees onlangse uitbreking het die kommer oor die toekoms van die bedryf weer laat opvlam, veral te midde van reeds bestaande uitdagings rondom marktoegang, biosekuriteit[...]