bek-en-klouseer

Bek-en-klouseer in Tuinroete onder beheer

Henry Meyer, suiwelboer naby Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri-Wes-Kaap in die Suid-Kaap, oftewel Tuinroete, is positief oor hoe goed bek-en-klouseer in die omgewing beheer word. Sedert die eerste drie positiewe gevalle van bek-en-klouseer in Februarie op ‘n suiwelplaas in die Hartenbosgebied van Mosselbaai identifiseer is, het die aantal net[...]

By Tisha Steyn|20th March 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Suid-Afrikaanse landbou herstel sterk met dubbelsyfergroei in 2025

AgriSA neem kennis van die jongste landbousyfers wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is. Dit is ’n beduidende herstel ná twee agtereenvolgende jare van inkrimping in 2023 en 2024. “Die positiewe prestasie is grootliks gedryf deur sterk produksie in veldgewasse en tuinbou, veral graan-, oliesaad- en vrugtebedrywe. Herstel in mielie-[...]

By Spesialisskrywer|11th March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

AgriSA doen ‘n beroep op dringende, gekoördineerde implementering na die verklaring van die BEK-ramp

AgriSA verwelkom die aankondiging deur president Cyril Ramaphosa tydens die 2026-Staatsrede (SONA) waarin die voortgesette bek-en-klouseer (BEK)-uitbraak tot 'n nasionale ramp verklaar word. Hierdie verklaring weerspieël die erns van die huidige biosekuriteitsbedreiging wat Suid-Afrika se veesektor in die gesig staar en erken die diepgaande ekonomiese, voedselsekerheids- en handelsimplikasies van[...]

By Spesialisskrywer|16th February 2026|Categories: Dieregesondheid, Nuus|Tags: , , , , |

Wildbedryf nou ook by BEK-geveg betrek

Die wildbedryf word nou ook ten nouste by die verbete stryd teen bek-en-klouseer betrek ten einde veral siektevrye buffels teen die siekte te beskerm Dr Gary Bauer van Wildlife Ranching South Africa (WRSA) is pas deur Landbouminister John Steenhuisen by die ministeriële taakspan wat vir die bestuur van die[...]

By Tisha Steyn|11th February 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , , |
0
Go to Top