sojaboon

Graan SA diep teleurgesteld oor JSE se besluit om sojaboonmodel met veelvuldige verwysingspunte te verwerp

Graan SA is diep teleurgesteld oor, en verskil van, die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) se besluit om nie die model met veelvuldige verwysingspunte (MRP-model) vir die berekening van sojaboonliggingsdifferensiale te behou nie en om na ’n enkelverwysingspuntstelsel terug te keer. Die JSE se besluit word uiteengesit in sy Markkennisgewing oor[...]

By Artikel voorsien|21st July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Suid-Afrikaanse landbou herstel sterk met dubbelsyfergroei in 2025

AgriSA neem kennis van die jongste landbousyfers wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is. Dit is ’n beduidende herstel ná twee agtereenvolgende jare van inkrimping in 2023 en 2024. “Die positiewe prestasie is grootliks gedryf deur sterk produksie in veldgewasse en tuinbou, veral graan-, oliesaad- en vrugtebedrywe. Herstel in mielie-[...]

By Spesialisskrywer|11th March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

Sojaboon plantdiepte maak saak

Plantdiepte is kardinaal Deur sojaboonsaad op die regte diepte te plant, sal jy verseker dat jy ‘n meer univorme stand en hoër opbrengste, meer gereeld realiseer. Sojaboonsaad is baie gevoelig vir plantdiepte. Verkeerde praktyke op hierdie stadium kan tot groot verliese lei. ‘n Algemene fout wat boere deesdae maak[...]

By Specialist Writer|20th September 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Watter stand plant jy Pioneer se beste sojaboon P64T39R?

Deur PR Janse van Rensburg, Pioneer Landboukundige Sojabone word beskou as 'n belangrike proteïen- en oliesadegewas, met die aanplantings in Suid-Afrika wat voortdurend uitbrei. Die oppervlakte wat in 2007/2008 geplant is, het van 165 400 ha gestyg tot 'n beraamde 787 200 ha wat in die 2017/2018 groeiseisoen verbou[...]

By Specialist Writer|30th April 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top