sojaboonbedryf
Hoe mededingend is die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf?
Boere betaal van 1 Maart 2019 af ‘n heffing van R65 per ton vir sojabone wat verhandel word. Hierdie statutêre heffing is deur die ministerie van Landbou, Bosbou en Visserye ingestel, na rolspelers in die bedryf, verteenwoordig deur die sonneblom- en sojaboonforum, daarvoor gevra het. Die doel van die[...]