mielie
Suid-Afrikaanse landbou herstel sterk met dubbelsyfergroei in 2025
AgriSA neem kennis van die jongste landbousyfers wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is. Dit is ’n beduidende herstel ná twee agtereenvolgende jare van inkrimping in 2023 en 2024. “Die positiewe prestasie is grootliks gedryf deur sterk produksie in veldgewasse en tuinbou, veral graan-, oliesaad- en vrugtebedrywe. Herstel in mielie-[...]
Nuwe witmielie Pioneer-kultivar vir besproeiing
Die fyn balans tussen insetkoste en wins is belangrik wanneer besluit word om onder besproeiing te plant. Die fokus word geplaas op belangrike bestuursbesluite rakende die aanplant van kommersiële mielies. Elke besluit moet goed deurdag wees en berekend geneem word. Klimaatstoestande kan die sukses van 'n oes bepaal. Die[...]
Mieliesaailingopkoms en eenvormigheid op lande met baie plantresteop plantreste
Deur: Pioneer Agronomie Boere het mielies nodig wat in kort plantseisoene met meer volhoubare bewerkingspraktyke kan presteer, maar die nuwe neigings bring nuwe uitdagings. Vroeër aanplantings met bewaringsbewerkingstelsels verhoog die risiko van oneweredige, laer stande en gevolglike opbrengsverlaging. Grondtemperature is dan tipies baie laer as die optimum van 29°C[...]