mielieproduksie

Nuwe witmielie Pioneer-kultivar vir besproeiing

Die fyn balans tussen insetkoste en wins is belangrik wanneer besluit word om onder besproeiing te plant. Die fokus word geplaas op belangrike bestuursbesluite rakende die aanplant van kommersiële mielies. Elke besluit moet goed deurdag wees en berekend geneem word. Klimaatstoestande kan die sukses van 'n oes bepaal. Die[...]

By Specialist Writer|27th May 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

P1225PW presteer goed in die gematigde Oostelike area van die Oranjerivier besproeiingsgebied

Die baster P1225PW is in die 2023-24 seisoen die eerste keer in strookproewe aangeplant, en het goed presteer in 'n vroëe proef in die Luckhoff area teen bewese besproeiingsbasters. Die kultivar is aanvanklik ontwikkel vir die Oostelike produksie areas, maar word ook meer Wes aangewend, asook in proewe getoets[...]

By Specialist Writer|27th May 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top