Pioneer
Voete in die veld vat Pioneer ver
Die waardevolle wenke en raad wat boere by ՚n onlangse Pioneer-boeredag op Sannieshof in Noordwes by landboukundiges van Pioneer ontvang het, gaan hulle beslis help om verskeie gewasse doeltreffend te verbou. Pioneer se Westelike Boeredag het ses jaar gelede op Louwrens van Wyk se plaas begin. “Ons bied hierdie[...]
Tydsberekening van stuifmeelstorting in mielies
deur Neels Faber, Pioneer-Landboukundige In hierdie artikel word daar breedvoerig gekyk na alles wat die boer van stuifmeelstorting moet weet: wat is dit, hoe word dit gekenmerk en wanneer vind dit plaas? Sleutelbevindinge • Stuifmeelstorting piek net na die vroegoggenddou verdwyn en verlaag deur die loop van die dag.[...]
Pioneer gewasfokus: Wat is ՚n kuilvoermielie?
deur De Bruyn Myburgh, Pioneer-landboukundige Pioneer toets al die afgelope vier jaar kommersieel beskikbare kultivars in kuilvoerproewe. Die vraag oor wat ՚n kuilvoermielie of -kultivar is, het aanleiding gegee tot die studie. Is dit kwantiteit of kwaliteit wat die grootste gewig dra? In hierdie Gewasfokusartikel ondersoek ons die vrae.[...]
Kyk net: Pioneer loop voor met diens aan die boer
Die sleutel tot suksesvolle gewasboerdery is om die regte ding op die regte plek te plant. En die manier om te bepaal wat die regte ding vir die regte plek is, is om proewe te plant. Dit is presies wat die gewilde saadverskaffer, Pioneer, doen. Luister wat vertel Francois[...]
Pioneer: Koue stres tydens ontkieming by mielies
Opsomming • Die koue beserings lei tot verlaagde stand en dan tot `n verlaging van opbrengs. • Dus koue in die vroeë seisoen het `n baie groot invloed op die ontwikkeling van mielies. • Veranderinge in grondtemperatuur is `n faktor wat mielies na planting onder stres plaas. Hoe begin[...]