mielie-ontkieming
Pioneer: Koue stres tydens ontkieming by mielies
Opsomming • Die koue beserings lei tot verlaagde stand en dan tot `n verlaging van opbrengs. • Dus koue in die vroeë seisoen het `n baie groot invloed op die ontwikkeling van mielies. • Veranderinge in grondtemperatuur is `n faktor wat mielies na planting onder stres plaas. Hoe begin[...]